1. Home
  2. Docs
  3. Products and Services
  4. Books authored by Hettie ...
  5. “Kweek Gesonde Gesag”

“Kweek Gesonde Gesag”

NOT IN PRINT – ALTERNATIVES BELOW

Hettie Brittz se boek getiteld: “Kweek Gesonde Gesag” is in 2008 gedruk en uitgegee deur Carpe Diem Media. Honderde kopiee is verkoop, maar tans is die boek uit druk uit. Geen her-druk word beplan nie. Daarom is dit onwaarskynlik dat jy hierdie boek op ‘n winkelrak sal vind. On si snet so hartseer daaroor.

Daar is darem goeie nuus!

Hettie het opnames gemaak oor hierdie boek. Dis verwerk en op ons webtuiste beskikbaar as video-kursusse. Ons weet dat meeste ouers nie tyd kry vir lees nie :-).

Oorweeg gerus die volgende twee produkte. Dis ongelukkig slegs in Engels beskikbaar. Dit dek die inhoud wat bespreek was in ‘Kweek Gesonde Gesag’:

How can we help?