1. Home
  2. Docs
  3. Products and Services
  4. Books authored by Hettie ...
  5. “Kweek Dissipline met Deernis”

“Kweek Dissipline met Deernis”

NOT IN PRINT – ALTERNATIVES BELOW

Hettie Brittz se boek getiteld: “Kweek Dissipline met Deernis” is in 2012 gedruk en uitgegee deur Green Hope Media. Die boek is ongelukkig uit druk uit en daarom is dit onwaarskynlik dat jy hierdie boek op ‘n winkelrak vind, of op enige ander plek. Ons is net so hartseer daaroor.

Daar is darem goeie nuus!

Hettie Brittz het opnames gemaak oor die inhoud van al drie haar boeke in 2018. Dit is beskikbaar as video-kursusse op ons webtuiste. Ons weet dat meeste ouers nie tyd vind om te lees nie – of is dit net ek? THE PARENTING GARDEN is die ideale opsie – bekostigbaar, gerieflik en dit sal jou lewe verander!

Indien jy nog nie gereed is om alle beginsels te ontdek nie. Begin by hierdie twee:

Immergroen Ouerskap Fasiliteerders het videos opgeneem van sommige van die temas wat bespreek was in die boek Dissipline met Deernis – met Hettie se toemstemming natuurlik!

  • The 5 R’s handel is ‘n opsomming van die hoofstukke oor Dissipline 101 en is ook bekend as die steunstruktuur vir gesonde gesinne. Opname in Engels deur Belinda Glover.
  • Emotionally Intelligent Discipline handel oor gesonde en ongesonde dissipline tegnieke, ook bekend as the Tweelinge. Dis is ‘n opsomming van een hoofstuk uit KDD. Opname in Engels deur Lydia Kies en Nanette Oosthuizen.

How can we help?