1. Home
  2. Docs
  3. Products and Services
  4. Books authored by Hettie ...
  5. “Kweek Kinders met Heel Harte”

“Kweek Kinders met Heel Harte”

NOT IN PRINT – ALTERNATIVES BELOW

Hettie Brittz se boek getiteld: “Kweek Kinders met Heel Harte” is in 2018 gedruk en uitgegee deur Lux Verbi. Die eerste druk is uitverkoop en tans is die boek uit druk uit. Geen her-druk word beplan nie. Daarom is dit onwaarskynlik dat jy hierdie boek op ‘n winkelrak sal vind. Ons is net so hartseer daaroor.

e-Boek op Amazon 

Die e-boek is beskikbaar op amazon.com. Hierdie e-boeke kan gelees word met die Kindle App wat ‘n gratis applikasie is wat op enige slimfoon, tablet of rekenaar installeer kan word.

Goeie nuus! Lees saam met ander ouers.

Annatjie van Zyl, ‘n Immergroen Ouerskap Fasiliteerder, het MeesterBrein sessies aan oor hierdie boek in September 2023 aangebied.

Ons beplan om die opnames van hierdie MeesterBrein sessies te verwerk en op ons webtuiste beskikbaar te maak as video-kursusse. Meer inligting sal later publiseer word.

Vul hierdie vorm in as jy in kennis gestel wil word as dit gereed is:

Interested - Heel Harte LMS (#41)

How can we help?