Wat ek besonder waardevol van die kursus vind is dat dit net die inhoudelike deurgee nie- mens ervaar ook die Heilige Gees inspirasie. Ek glo daar is ‘n salwing op die boodskap en dit moet steeds gedeel word om ons te help om ons roeping voluit te kan uitleef.
Dis ‘n lewensveranderende opleiding. Mens dink en sien dinge anders, in ‘n ander lig. Jy sien waar jy tekortkomings het, en word gehelp om dinge te verander. Daar is ook sessies wat jy besef jy doen nie so sleg in die algemeen nie.
Die Immergroen ouerskap kursus is propvol praktiese riglyne en goeie idees wat maklik is om te implementeer, en ouers toerus om doeltreffend met hulle kinders te kommunikeer en as 'n span te dissiplineer, en te bou aan die gesin se normes en waardes.
A fantastic course that excited me, gave me so much hope in bringing my family together in a positive way. I will be forever grateful to Hettie and off course Jenine, for coming into my life at such an important time with this course. If every parent did this course, and followed through after the course, I truly believe we would have children who are happier, confident, more disciplined and content with who they are.
This is really a fantastic course and I wish I could have done it a lot earlier in my life.