1. Home
  2. Docs
  3. Products and Services
  4. I can’t seem to find the Afrikaans version.

I can’t seem to find the Afrikaans version.

Hettie Brittz’s bestseller was first published in Afrikaans, then in English, and years later in shortened form in Chinese, with over 200 000 copies sold worldwide. It introduced the Tree Type Personality System, which laid the foundation for all her future work. She developed a course curriculum with a workbook – initially in Afrikaans and English, but today these workbooks are also available in other languages like Chinese and Dutch. As a result, we have an international client base.

A word to Afrikaans speaking parents:

Die oorpsronklike materiaal wat in Afrikaans ontwikkel was is steeds beskikbaar, maar a.g.v. die internasionale behoefte aan ouerskapleiding vir Christene maak dit die meeste sin om nuwe materiaal in Engels te ontwikkel. Alhoewel ons trots Afrikaans is (en self maar bietjie sukkel met Engels as ons tweede taal) het ons besef dat die droom om telkens alle nuwe materiaal in beide Engels en Afrikaans te ontwikkel net eenvoudig nie lewensvatbaar op die langtermyn is nie. Dit is op grond van die groot hoeveelheid ure wat spandeer word op opnames, redigering en dies meer.

Ons het wel besluit om alle praktiese hulpmiddels, wat meestal aflaaibare materiaal is wat ouers dus tuis sal kan druk, in beide tale te ontwikkel. Dit beteken dat indien jy ‘n plakaat op bv. jou yskas sou wou plak sal dit in Afrikaans wees en jou kinders sal daarom in hul moedertaal kan lees.

Die oorspronklike materiaal wat in Afrikaans beskikbaar is sal jy tussen-deur die Engelse materiaal onder die gepaste opskrifte vind onder SELF-HELP RESOURCES.

How can we help?