
Bestel kweek kinders met karakter
Let wel: Hettie Brittz sal direk met jou kommunikeer rakende boekbestellings en betalings.
Nog ‘n (deegliker) opsie
Temperament is baie belangrik. Dit help ons as ouers om ons kind te verstaan, te waardeer en lief te hĂȘ op ‘n manier wat jou kind dit kan beleef, maar Christen ouerskap is meer as net temparement kennis. ‘The Parenting Garden‘ is ‘n kursus wat jou bemagtig met kennis oor temperament, maar ook gesag, dissipline, emosionele ontwikkeling, ontwikkelingsfases en soveel meer.
Ideaal as jy nie eintlik ‘n leser is nie en omdat die ander boeke nie meer in druk is nie.