-
Sorry, this product cannot be purchased.
Showing all 5 resultsSorted by popularity
-

R0.00
Pastorale berader en spelterapeut, Marietjie Nel, het op 1 Junie 2020 met ons gepraat oor hoe kinders die huidige situasie rondom die uitbreek van Covid en die meegaande veranderinge mag beleef en hoe om dit te hanteer.
Lees meer inligting hieronder:
-

R40.00
Hettie Brittz deel wenke vir die hantering van kleuters wat tekens van aggressie in al sy vorme toon – ook die hantering van moerbuie (of tantrums) volgens kinders se temperament….
-

R40.00
Hettie Brittz gesels oor dummies, tieties en bersies – daardie “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat gaan nie – bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Die inhoud: Moet ons dit…
-

-

R100.00
Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede. Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek. Geskik vir kinders tussen 3 and 9 jaar. Lees asb meer inligting onderaan die bladsy: