Description
Hettie Brittz gesels oor dummies, tieties en bersies – daardie “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat gaan nie – bottels, gunstelingteddies en duimpies ook!
Die inhoud:
- Moet ons dit wegneem?
- Wanneer is die regte tyd?
- Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?
Die formaat:
- Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min.
- Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.
Hoe werk dit?
- Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
- Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
- Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.
Besluit vandag om die belangrikheid van die gevoel van sekuriteit te verstaan.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.