Description
Hettie Brittz deel wenke vir die hantering van kleuters wat tekens van aggressie in al sy vorme toon – ook die hantering van moerbuie (of tantrums) volgens kinders se temperament. Gemik op kinders van 0 tot 7 jaar oud.
Die formaat:
- Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz.
Hoe werk dit?
- Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
- Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
- Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.
Leer vandag hoe om elke tantrum, byt en boelie-insident met deernis te dissiplineer.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.