Description
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 4 stelle van kaartjies – een vir elke boomsoort. Elke boomsoort het 12 kaartjies met boompies wat elkeen ‘n ander gesigsuitdrukkings wys, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later die woorde gebruik om hul emosies uit te druk. (Dit werk ook goed vir volwassenes.) Hierdie produk is slegs beskikbaar in Pdf-formaat om af te laai en self te druk.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.