EI Gereedskap vir Tiny Trees
R100.00
Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede. Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek. Geskik vir kinders tussen 3 and 9 jaar. Lees asb meer inligting onderaan die bladsy:
Description
Emosionele Intelligensie Gereedskap
Die inhoud:
Hettie verduidelik die praktiese sy van emosionele intelligensie in ‘n kort video asook die verwerking van emosies op ‘n aanvarebare manier.
Ouers kan kinders se EI verhoog deur ons aflaaibare gereedskap te gebruik om die konsepte in te oefen:
- Emosiekaarte vir elke boomsoort gaan jou help om jou kind se emosionele woordeskat uit te brei sodat hul kan sê hoe hul voel.
- Speletjies om dit lekker en normaal te maak om oor emosies te praat
- ‘n Plakaat wat uitbeeld wat die ‘huisreëls’ is rondom die hantering van emosies.
- Oefen realistiese optimisme – handig vir die wat Sierboom- en Palmboomkinders grootmaak.
- Hulpmiddels om jou kind se eie ‘Ek voel Hartseer/Kwaad/Bang” bokse te maak met stap-vir-stap kaartjies om jou as ouer te bemagtig om jou kind te leer om hul emosie op ‘n gepaste manier te hanteer.
- Verskeie ander hulpmiddels, soos inkleurprente; oefeninge vir die hele gesin; teksverse oor dankbaarheid, ens.
Die formaat:
- 2 x Videos deur Hettie Brittz, en
- PDF dokumente om tuis te druk.
Hoe werk dit?
- Voeg die produk in jou mandjie en gaan na CHECKOUT om die betalingsproses te voltooi.
- Kry onmiddellike toegang tot die video-kursus on MY PROFILE > MY COURSES.
- Jy geniet lewenslange toegang.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.