Zoom-praatjie -Weet jy wat jou kind voel?

R50.00

Pastorale berader en spelterapeut, Marietjie Nel, het 1 Junie 2020 met ons gepraat oor hoe kinders die huidige situasie rondom Corona mag beleef en hoe om dit te hanteer.

Sy gesels waarvoor ons kan uitkyk by die verskillende ouderdomme en temperament tipes, sowel as ‘n paar handige wenke oor hoe om dit te hanteer. Buiten die feit dat jou kind bepaalde verliese in die tyd beleef, was daar dalk ook groter verliese, soos om iemand aan die dood af te staan en hoe hanteer ons dit in die huidige situasie.

In stock

Category: