Pastorale berader en spelterapeut, Marietjie Nel, het op 1 Junie 2020 met ons gepraat oor hoe kinders die huidige situasie rondom die uitbreek van Covid en die meegaande veranderinge mag beleef en hoe om dit te hanteer.
Know the difference between a meltdown and a tantrum was recorded on 15 June 2020
Join Juliette Ras as she takes us through how to recognize, prevent and help dissolve your child’s big emotions and meltdowns, and in the process, grow your child’s emotional intelligence. Juliette is a remarkable Child Counselor in Wellington, that specializes in the handling of emotional and behavioral difficulties in children through Play Therapy
Hierdie is’n Zoom-Praatjie wat opgeneem was op 22 Junie 2020. Kotie Pieters praat oor hoe jy as ouer jou kind kan help versterk vir die lewe en vir die grootmaak proses. Selbeeld bou kry ons nie reg deur net mooipraatjies nie, dit sal soos ‘n ballon wees wat maklik by die naaste skerp voorwerp (of tong), sal bars. Waarheidsfondasie oor God word gele en in die proses leer elke kind oor hom/haarself. Kotie Pieters woon in die Koue Bokkeveld, Weskaap en is getroud met Nantes. Sy doen lewensvaardigheidsopleiding in onderwerpe soos persoonlike groei en selfbeeld, kommunikasie en ontwikkeling.