/ / / Luisterhulpbron: Kwaliteittyd

Luisterhulpbron: Kwaliteittyd

R40.00

‘n Klanksnit deur Hettie Brittz oor kwaliteittyd met elke tipe kind. Lees asb meer onderaan:

Sold By: Hettie Brittz

Description

Is kwaliteittyd ‘n mite?

Elke kind het nodig om te voel dat hul ouers hul belangrik genoeg ag om tyd saam met hul te spandeer. Daar word gesê dat kinders die woord liefde so spel: T.Y.D.

Wat kan besige ouers doen? Die daaglikse roetine maak dit regtig moeilik! 

Hettie gesels oor die individuele behoeftes van kinders, want as jy ‘n besige dag het, en meer as een kind grootmaak, moet jy raak tref en daarom tyd saam met die kinders (wat tel) behoorlik beplan.

Die formaat:

  • Hierdie aanlynkursus bevat ‘n klanksnit wat jy deur streaming kan luister. Hettie Brittz is die spreker. Die klanksnit is ongeveer 30min in totaal.

Hoe werk dit? 

  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, plaas die bestelling en voltooi die betalingsproses. 
  • Daarna sal jy die titel vind onder MY PROFILE > MY COURSES. Jy het lewenslange toegang en kan die klanksnit soveel keer luister as wat jy wil. 

Ontdek jou kind se definisie van kwaliteit T.Y.D vandag!

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron: Kwaliteittyd”