Emosiekaarte van al 4 boompies (ELEKTRONIESE WEERGAWE)
R60.00
R
Hierdie produk is vervang met ’n opgedateerde weergawe. Loer asb hier: https://evergreenparenting.co.za/product/ei-gereedskap-vir-tiny-trees/
Out of stock
Sold By: Hettie Brittz
Description
Jy kan dalk oorweeg om die nuwe en verbeterde produk te probeer wat die oue vervang het. Dis genoem EI Gereedskap vir Tiny Trees en bevat dieselfde emosiekaartjies—maar ook ’n hele klomp ekstra aflaaibare materiaal, soos ons gunsteling om ’n ‘Kwaaiboks’ en ’n ‘Hartseerboks’ te maak, om maar net twee te noem. Dit sluit ook video’s in van Hettie Brittz wat wys hoe om sommige van die hulpmiddel te gebruik.
Hier is die skakel na die opgedateerde produk: https://evergreenparenting.co.za/product/ei-gereedskap-vir-tiny-trees/
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.