The 5 R’s
R0.00Online course on the 5 R’s of discipline.
Showing 1–16 of 35 results
Ideaal om jou gesin se huisreëls te vestig. Geskik vir kinders tussen 3 en 12 jaar. Lees asb meer inligting onder aan bladsy:
This tool is ideal to formulate your family’s house rules with children between 3 and 12 years of age. Please read more details below.
Join Lydia and Nanette in unpacking the negative effects of unhealthy discipline techniques and explore alternative techniques to develop a healthy self-esteem in your child. The concepts in this course are based on concepts from the book ‘Discipline with Compassion’ by Hettie Brittz.
Watch pre-recorded videos and download tools to help you implement the principles. Downloadable documents are in both English and Afrikaans available.
Please read more details below:
Hierdie plakkaat kan jy aflaai om dan self te druk. Ons wil kinders met karakter kweek. Hier is ‘n handige lys van alle karaktereienskappe wat ons kan aanmoedig. Idees hoe om erkenning te gee aan kinders wat die vrugte van die Gees en goeie karakter toon word bespreek deur Hettie Brittz op die Immergroen Ouerskap…
Download this character chart and print. Teach and acknowledge the fruits of the Spirit and many positive traits for: Happy families Good friendships Peaceful classrooms
Hettie Brittz gesels oor die vermoë om te kan onderskei tussen hardhorendheid, ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk strenger moet wees. Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus inteken…
Hettie Brittz gesels oor Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry. Die inhoud: Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hul leer? Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus…
Hettie Brittz deel wenke vir die hantering van kleuters wat tekens van aggressie in al sy vorme toon – ook die hantering van moerbuie (of tantrums) volgens kinders se temperament. Gemik op kinders van 0 tot 7 jaar oud. Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Hoe werk dit? Voeg…
This is a recording of a Zoom-Talk presented on the 13th of July 2020 by Hettie Brittz.
She looks at 8 types of misbehavior parents can unwittingly model at home. Please read more detail below:
Emotion Cards are used to develop emotional intelligence in children. There are 4 sets of cards – one for each tree type. Every tree type has 12 cards, each with a different facial expression to teach children emotional words, for example: sad, frustrated, angry and jealous. This is the ELECTRONIC VERSION. When you have paid…
Die Sori Sakkie is ‘n dissipline hulpmiddel vir ouers. Kyk na die video met instruksies en maak jou eie Sori Sakkie met die templaat. Lees asb meer detail onder.
Learn to use incentive charts effectively and download the Under the Sea theme to print at home. English and Afrikaans. Please read more details below.
Learn to use incentive charts effectively and download the Princess & Castle theme to print at home. English and Afrikaans. Please read more details below.
The Caught Being Good Cards is a tool to remind parents to focus on children’s good behaviour. Downloads in English and Afrikaans. Please read more details at the bottom.
Hettie Brittz gesels oor hoe jy ‘n sin van verantwoordelikheid en ‘n werksetiek by jou kinders kan kweek. Die inhoud: Waarom moet hulle werkies doen? Hoe beweeg ons van blote gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid? Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus inteken op…