-

Free
Pastorale berader en spelterapeut, Marietjie Nel, het op 1 Junie 2020 met ons gepraat oor hoe kinders die huidige situasie rondom die uitbreek van Covid en die meegaande veranderinge mag beleef en hoe om dit te hanteer.
Lees meer inligting hieronder:
-

R60.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 4 stelle van kaartjies – een vir elke boomsoort. Elke boomsoort het 12 kaartjies met boompies wat elkeen ‘n ander gesigsuitdrukkings wys, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal roosboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal palmboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal sierboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…
-

R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal denneboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang. Jy kan jou kind se emosionele woordeskat so uitbrei deurdat hul jou kan wys hoe hulle voel. Soos hul ouer word kan hul dan later…