-
You cannot add "Emosiekaarte van al 4 boompies (ELEKTRONIESE WEERGAWE)" to the cart because the product is out of stock.
Showing all 3 resultsSorted by popularity
-

R0.00
Pastorale berader en spelterapeut, Marietjie Nel, het op 1 Junie 2020 met ons gepraat oor hoe kinders die huidige situasie rondom die uitbreek van Covid en die meegaande veranderinge mag beleef en hoe om dit te hanteer.
Lees meer inligting hieronder:
-

-

R100.00
Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede. Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek. Geskik vir kinders tussen 3 and 9 jaar. Lees asb meer inligting onderaan die bladsy: