Showing all 7 resultsSorted by popularity
-
R0.00
Pastorale berader en spelterapeut, Marietjie Nel, het op 1 Junie 2020 met ons gepraat oor hoe kinders die huidige situasie rondom die uitbreek van Covid en die meegaande veranderinge mag beleef en hoe om dit te hanteer.
Lees meer inligting hieronder:
-
R60.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 4 stelle van kaartjies – een vir elke boomsoort. Elke boomsoort het 12 kaartjies met boompies wat…
-
R100.00
Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede. Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek. Geskik vir kinders tussen 3 and 9 jaar. Lees asb meer inligting onderaan die bladsy:
-
R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal roosboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang….
-
R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal palmboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang….
-
R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal sierboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang….
-
R25.00
Emosiekaarte is ‘n produk om kinders se emosionele intelligensie te ontwikkel. Daar is 12 kaartjies – almal denneboompies, maar elkeen met ‘n ander gesigsuitdrukking, bv: harsteer, frustreerd, tevrede en bang….