Description
Hettie Brittz gesels met Erich Posthumus. ‘n Gesprek met ‘n pa oor wat dit prakties beteken om koning, priester en profeet te wees en hoe dit moderne rolle raak.
‘n Boodskap vir pappas wat dit regtig graag wil doen! ‘n Boodskap vir mammas wat voel dat Pa dalk sy rol beter kan speel…
Die formaat:
- Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min.
- Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.
Hoe werk dit?
- Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
- Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
- Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.
Ons bid saam vir pappas wat hul skoene volstaan as koning, priester en profeet.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.