-
R0.00
This was a Zoom-talk recorded on 25 May 2020. Dr. Jo-Marie Bothma talks about the effects of divorce on families. She gives keys and insight into the very complexity of the situation of divorce. She speaks from a place of experience as she understands the heartache families go through and give a few ‘how to tips’. Some of the aspects that are covered: How does divorce effects children in different developmental stages (also touching a little on possible expected responses of different temperaments)? Different feelings children experience during divorce (incl the different emotional stages.) How do you prepare children for divorce (aiming to keep children’s temperaments in mind as well). Ideas on how to prevent loyalty conflict (touching on parental alienation.)
-
R50.00
This is a recording of a Zoom-Talk presented on the 13th of July 2020 by Hettie Brittz.
She looks at 8 types of misbehavior parents can unwittingly model at home. Please read more detail below:
-
R0.00
Hettie Brittz gesels oor ouers se geestelike erflating aan hul kinders. Die inhoud: Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders oor? Wat is die hindernisse? Hoe maak ons dit vir ons kinders makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te kies? Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min. Jy luister via…
-
R40.00
Hettie Brittz gesels oor die emosionele, fisieke en geestelike beskerming van ons kinders. Wat is die balans tussen oorbeskerming en weerbaarheid? Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie. Hoe werk dit? Voeg hierdie produk…
-
R40.00
Hettie Brittz gesels met Erich Posthumus. ‘n Gesprek met ‘n pa oor wat dit prakties beteken om koning, priester en profeet te wees en hoe dit moderne rolle raak. ‘n Boodskap vir pappas wat dit regtig graag wil doen! ‘n Boodskap vir mammas wat voel dat Pa dalk sy rol beter kan speel… Die formaat: …