/ / / Luisterhulpbron: Pa in die hoofrol

Luisterhulpbron: Pa in die hoofrol

R40.00

Sold By: Hettie Brittz

Description

Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het.

‘n Gesprek met ‘n pa oor wat dit prakties beteken om koning, priester en profeet te wees en hoe dit moderne rolle raak. ‘n Boodskap vir ma’s wat voel dat Pa dalk sy rol beter kan speel en ‘n boodskap vir pa’s wat dit regtig graag wil doen!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron: Pa in die hoofrol”