Description
Hettie Brittz gesels oor ouers se geestelike erflating aan hul kinders.
Die inhoud:
-
Hoe gee ons ons liefde vir die Here aan ons kinders oor?
-
Wat is die hindernisse?
-
Hoe maak ons dit vir ons kinders makliker (en soms onbewustelik moeiliker!) om Jesus te kies?
Die formaat:
- Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min.
- Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.
Hoe werk dit?
- Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
- Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
- Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.
Ons bid saam vir ouers se geestelike erflating!
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.