Luisterhulpbron: Die ewige baklei!
R40.00Hettie Brittz gesels oor Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry. Die inhoud: Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle…
Showing all 3 resultsSorted by popularity
Hettie Brittz gesels oor Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry. Die inhoud: Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle…
Hierdie produk is vervang met ’n opgedateerde weergawe. Loer asb hier: https://evergreenparenting.co.za/product/ei-gereedskap-vir-tiny-trees/
Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede. Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek. Geskik vir kinders tussen 3 and 9 jaar. Lees asb meer inligting onderaan die bladsy: