So se Oupa, so se Ouma

R125.95

In stock

SKU: GHB004 Categories: ,

Petru en Ida Gräbe het vier kinders en elf kleinkinders. Petru is ‘n afgetrede Wiskundeprofessor en koorleier. In Junie 2013 het sy boek Botone van ‘n koorlewe 40 jaar se koorstories verskyn. Sedert haar aftrede as redigeerder, skryf Ida fiksie. Hulle woon aan die rand van die Waterberge in ‘n natuurbewaringsgebied in die Thabazimbi-bosveld.

Additional information

Weight 0.2 g

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “So se Oupa, so se Ouma”

Your email address will not be published. Required fields are marked *