Sambreelreëls

R30.00

Ideaal om jou gesin se huisreëls te vestig. Geskik vir kinders tussen 3 en 12 jaar. Lees asb meer inligting onder aan bladsy:

Sold By: Hettie Brittz

Description

Sielkundige navorsing oor die effek van grense op die gedrag van kinders word al dekades lank gedoen en almal is dit eens dat kinders veiliger voel wanneer grense duidelik en konsekwent is. Die konsep van reëls wat beskerm word beklemtoon met die gebruik van die Sambreelreëls.

Die inhoud:

  • Hettie demonstreer hoe om kinders te betrek met die maak van huisreëls. Ontvang ook template om jul sambreel te maak – ‘n drukbare volkleur dokument sodat jul dit kan uitknip en plak. Die yskas is die ideale plek om jul kunswerk en huisreels uit te stal.

Die formaat: 

  • 1 x Video deur Hettie Brittz, en
  • PDF dokument om tuis te druk.

Hoe werk dit?

  • Voeg die produk in jou mandjie en gaan na CHECKOUT om di ebetalingsproses te voltooi.
  • Kry onmiddellike toegang tot die video and pdf onder MY PROFILE > MY COURSES.

Besluit om julle volgende gesinsaand met pret te vul en verander die atmosfeer in jul huis vir die volgende paar weke, dalk jare. 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sambreelreëls”