Luisterhulpbron: Doen jou werkies!

R40.00

Sold By: Hettie Brittz

Description

Hettie Brittz gesels oor hoe jy ‘n sin van verantwoordelikheid en ‘n werksetiek by jou kinders kan kweek.

Die inhoud: 

  • Waarom moet hulle werkies doen?
  • Hoe beweeg ons van blote gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid?

Die formaat: 

  • Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz.
  • Jy luister via streaming en moet dus inteken op die webtuiste. Klanksnitte is nie aflaaibaar nie.

Hoe werk dit?

  • Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie
  • Vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES.
  • Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.

Besluit om pligsgetrouheid as ‘n waarde so te ontwikkel dat dit in ‘n goeie karaktereienskap ontwikkel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Luisterhulpbron: Doen jou werkies!”