Luisterhulpbron: Tantrums, byt en boeliegedrag
R40.00Hettie Brittz deel wenke vir die hantering van kleuters wat tekens van aggressie in al sy vorme toon – ook die hantering van moerbuie (of tantrums) volgens kinders se temperament. Gemik op kinders van 0 tot 7 jaar oud. Die formaat: Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz. Hoe werk dit? Voeg…
Sold By: Hettie BrittzAdd to cart