Zoom-praatjie – Bou jou kind se selfbeeld

Current Status
Not Enrolled
Price
Closed
Get Started

Hierdie is’n Zoom-Praatjie wat opgeneem was op 22 Junie 2020

Kotie Pieters praat  oor hoe jy as ouer jou kind kan help versterk vir die lewe en vir die grootmaak proses.  Selbeeld bou kry ons nie reg deur net mooipraatjies nie, dit sal soos ‘n ballon wees wat maklik by die naaste skerp voorwerp (of tong), sal bars.  Waarheidsfondasie oor God word gele en in die proses leer elke kind oor hom/haarself.

Kotie Pieters woon in die Koue Bokkeveld, Weskaap en is getroud met Nantes. Sy doen lewensvaardigheidsopleiding in onderwerpe soos persoonlike groei en selfbeeld, kommunikasie en ontwikkeling.