Sori Sakkie – HUIS
Die Sori Sakkie is ‘n dissipline hulpmiddel om kinders te motiveer om reëls na te kom, en ouers om gesonde gesag te demonstreer en te handhaaf deur strawwe regverdig en met die nodige deernis uit te deel.