Dummies, tieties en bersies…

Current Status
Not Enrolled
Price
ZARĀ 60.00
Get Started

Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming’ sodra ons jou betaling ontvang het.

Dummies, tieties en bersies – daardie “troeteltjies” wat ons kinders nie wil laat gaan nie – bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Moet ons dit wegneem? Wanneer is die regte tyd? Verstaan jy die redes agter hulle sekuriteitsvoorwerpe?

Course Content

Expand All