Luisterhulpbron: Manipulasie – die vyand van gesag
R40.00
‘n Klanksnit oor manipulasie deur Hettie Brittz. Lees gerus meer details onder:
Sold By: Hettie Brittz
Description
Manipulasie is ‘n groot woord vir kinders. Tog kan hul meesters van manipulasie wees! Voel jy soos ‘n houtpop met toutjies waarmee jou kinders jou manipuleer? Goeie nuus – jy kan die toutjies knip! Slegte nuus – dis nie net kinders wat manipuleer nie.
Hettie Brittz gesels oor manipulasie – die vyand wat verhoudings reuneer en ouers se gesag ondermyn. Sy deel vaardighede om manipulasie te kan identifiseer, te beeindig en redes waarom dit afgeleer moet word.
Die inhoud:
- Manipulasietegnieke, die redes waarom manipuleer word en maniere om dit stop te sit.
Die formaat:
- Hierdie is ‘n klanksnit van omtrent 40min deur Hettie Brittz.
Hoe werk dit?
- Voeg hierdie produk in jou mandjie, voltooi die transaksie en vind dan die titel onder My PROFILE > MY COURSES. Jy het lewenslange toegang en kan soveel keer as wat nodig is daarna luister.
Draai 180 grade in ‘n nuwe rigting vandag!
Nota: Loer ook gerus na die alternatiewe produk wat ook oor manipulasie handel, maar in 2021 opgedateer is na ‘n video, baie meer prakties raak met aflaaibare werkkaart en plakate. Dit is egter nog net in Engels beskikbaar: Manipulation – the enemy of healthy authority.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.