Luisterhulpbron: Doen jou werkies!
R40.00Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kanĀ luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het. Kweek ‘n sin van verantwoordelikheid en ‘n werksetiek by jou kinders. Waarom moet hulle werkies doen? Hoe beweeg ons van blote gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid?
Sold By: Hettie BrittzAdd to cart