Luisterhulpbron: Die ewige baklei!
R40.00Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het. Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry, is die tema. Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hul leer?
Sold By: Hettie BrittzAdd to cart