Is jy die manipuleerder? Hallo Jy het nou uitgevind dat jou kind jou manipuleer? Nou is die groot vraag: Manipuleer jy dalk jou kind? Antwoord die volgende vrae eerlik om uit te vind: Ek draai om en loop weg elke keer wanneer ek en my kind vassit. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek koop my kind om met geld, geskenke en beloftes. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek wys vir my kind ‘n slaanding as waarskuwing. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek behandel ‘n ongehoorsame kind koud en afsydig. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek skreeu hard wanneer my kind nie luister nie. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek verneder my kind wanneer hy of sy stout is. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek kry net reaksie uit my kind met straf en beloning. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek maak dreigemente wat ek nie sal uitvoer nie. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek herinner my kinders gereeld aan alles wat ek vir hulle doen. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek gebruik ook ‘n kermstem of soebat tot hulle ingee. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek dreig my kind met God (“Jesus gaan jou straf!”) Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek gee net liefde wanneer my kind hom of haar kan gedra. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Ek jok oor my eie foute om my kind se respek te behou. Nee, nooit Soms Dikwels Ja, amper altyd Kom ons vind uit!