Go Back

Report Abuse

Chanell Beukes

Description

Dit is 'n voorreg om 'n ma te wees en toegerus te wees as 'n fasiliteerder met die waardevolle Immergroen Ouerskap-beginsels. Baie jare gelede het ek besluit ek wil 'n goeie verhouding met my kinders hê, en die kennis wat deur Immergroen Ouerskap gedeel word, het my soveel praktiese gereedskap gegee om dit 'n werklikheid te maak.

As kinderlose egpaar het ek en my man die Immergroen Ouerskap fasiliteerder-opleiding in 2016 gedoen. Al was daardie jaar ook die jaar wat ons ons eerste baba verloor het, het ons aangehou om hierdie kursus aan ouers aan te bied omdat ons die waarde daarvan herken het. Toe ons uiteindelik ouers in 2019 geword het, was die Immergroen Ouerskap-inligting wat ons gehad het 'n geweldige hulp om die regte fondasies vir ons eie gesin neer te lê.

My hart is om elke ouer wat ook 'n goeie verhouding met hul kinders verlang, te ondersteun en leiding te gee.

Ek bied kursusse in Afrikaans en Engels aan.

--

It is a privilege to be a mom and be equipped as a facilitator with the valuable Evergreen Parenting principles. Many years ago I decided I want to have a good relationship with my kids, and the knowledge shared through Evergreen Parenting has given me so many practical tools to make this a reality.

As a childless couple, both my husband and I did the Evergreen Parenting Facilitator training in 2016. Even though that year was also the year we lost our first baby, we continued presenting this course to parents because we recognized its value. When we finally became parents in 2019, the Evergreen Parenting information we had was a tremendous aid in laying the right foundations for our own family.

My heart is to support and give guidance to every parent that also desires a good relationship with their children.

I present courses in Afrikaans and English.

Contact Information

Address
Durbanville, Cape Town, Western Cape, South Africa
Phone

Send a Message to this Facilitator

Review this facilitator

Login to Write Your Review

There are no reviews yet.