Verstaan jou tiener beter
Die eerste deel van die reeks oor ‘Ek en my Tiener.’
Dis uiters belangrik om ‘n goeie verhouding met jou tiener te hê. Dis egter nodig om hul te verstaan om verhouding te bou.
Hettie deel ‘n paar gedagtes om te verseker dat jy jou tiener beter verstaan.
Let wel: Hierdie videos was uitgesaai op Kyknet se Dagbreek program in 2013. Dit is ook later verkoop op ‘n DVD getiteld: Immergroen Ouerskapwenke vir Tieners, maar is nie nou meer in daardie formaat beskikbaar is nie.