Toekomsplanne

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Die vierde deel van die reeks oor ‘Ek en my Tiener.’

Die oomblik as jou kind hoërskool toe gaan loop die tyd vinnig uit en dan begin jul gesels oor moontlike toekomsplanne. Vrae soos: “Wat gaan hy doen as hy klaar is met skool? Moet sy gaan studeer? Gaan die rigting by my kind pas? Is hy gereed om my huis te verlaat?”

Hettie deel ‘n paar gedagtes wat jou kan help wanneer julle op die punt kom wat jou kind besluite moet begin maak.

Let wel: Hierdie videos was uitgesaai op Kyknet se Dagbreek program in 2013. Dit is ook later verkoop op ‘n DVD getiteld: Immergroen Ouerskapwenke vir Tieners, maar is nie nou meer in daardie formaat beskikbaar is nie.

Course Content

Verbreed hul lewensuitkyk 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Moet my kind universiteit toe? 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
My tiener weet nie wat hy wil word nie 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Mensehandel