Sambreelreëls

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

Immergroen ouers weet dat kinders veiliger voel wanneer hulle grense duidelik en konsekwent is.

Ons kan die weerstand teen reëls aansienlik verminder deur…

  • saam met ons kinders reëls te maak.
  • vroegtydig reëls te maak.
  • regverdige reëls te maak.
  • min reëls te maak.
  • die reëls postitief en verstaanbaar te formuleer.
  • die reëls en gevolge van minagting daarvan goed te verduidelik, en deur te voer.
  • die reëls vir almal geld – ook die ouers!

Course Content

Hettie demonstreer hoe om die reëlsambreel saam met kinders te maak
Laai jou template af om jou eie sambreel te maak