Oupas en Oumas Current Status Not Enrolled Price Closed Get Started This course is currently closed Oupas en Oumas speel ‘n belangrike rol in kinders se lewens en ouers kan die verhouding tussen grootouer-en-kleinkind beinvloed. Hettie Brittz deel ‘n paar gedagtes met ouers in hierdie 4 videos om die waarde van die verhouding te beklemtoon. Course Content Die waarde van ‘n Oupa Die waarde van ‘n Ouma Grootouers se vakansierol Grense met grootouers ‘n Geskenk vir oupa en ouma