Oupas en Oumas

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Oupas en Oumas speel ‘n belangrike rol in kinders se lewens en ouers kan die verhouding tussen grootouer-en-kleinkind beinvloed.

Hettie Brittz deel ‘n paar gedagtes met ouers in hierdie 4 videos om die waarde van die verhouding te beklemtoon.

Course Content

Die waarde van ‘n Oupa
Die waarde van ‘n Ouma
Grootouers se vakansierol
Grense met grootouers
‘n Geskenk vir oupa en ouma