Klein of groot kwessies?

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Die derde deel van die reeks oor ‘Ek en my Tiener.’

Soms is dit die klein dingetjies wat saak maak, maar hoe besluit ouers watter kwessies is klein genoeg om te ignoreer en watter is groot genoeg dat ons dit nie kan bekostig om nie met goed deurdinkte planne daaroor te gesels nie?

Hettie bespreek ‘n paar tipiese kwessies met tieners om jou te help besluit.

Let wel: Hierdie videos was uitgesaai op Kyknet se Dagbreek program in 2013. Dit is ook later verkoop op ‘n DVD getiteld: Immergroen Ouerskapwenke vir Tieners, maar is nie nou meer in daardie formaat beskikbaar is nie.

Course Content

Kwessie 1 – Kleredrag 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Kwessie 2 – Die proeseltjie wyn uit pa of ma se glas 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Kwessie 3 – Aanlynverhoudings 1 Lesson
Kwessie 4 – Aggressie en/of woedeuitbarstings 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps