Hoop as jou tiener se styl, houding en sin vir verantwoordlikheid nie dieselfde as joune is nie

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Die tweede deel van die reeks oor ‘Ek en my Tiener.’

Een doel vir ouers met tieners, is om jou kind te lei na volwassenheid. In hierdie videos gee Hettie Brittz ‘n paar voorbeelde van gedrag wat dui op onvolwassenheid en hoe ons, as ouers van tieners, ons kinders kan help om te groei.

Let wel: Hierdie videos was uitgesaai op Kyknet se Dagbreek program in 2013. Dit is ook later verkoop op ‘n DVD getiteld: Immergroen Ouerskapwenke vir Tieners, maar is nie nou meer in daardie formaat beskikbaar is nie.

Course Content

Gesonde keuses 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Aanvaar verantwoordelikheid vir hul foute 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Tieners wat dreig en afpers 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps
Wanneer pa en ma verskil 1 Lesson
Module Content
0% Complete 0/1 Steps