EI Gereedskap vir Tiny Trees

Current Status

Not Enrolled

Price

Closed

Get Started

This course is currently closed

Emosionele Intelligensie is ‘n gons woord – en vir goeie rede.

Hettie Brittz demonstreer ‘n paar Immergroen gereedskap om jou by te staan om emosionele intelligensie in jou kind te kweek.

Klik op die MODULE opskrif om eers die video te kyk. Die LESSONS bevat die aflaaibare dokumente.

Course Content

Hettie verduidelik die verwerking van emosies 3 Lessons