Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het.
Kweek ‘n sin van verantwoordelikheid en ‘n werksetiek by jou kinders. Waarom moet hulle werkies doen? Hoe beweeg ons van blote gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid?