Die ewige baklei!

Current Status
Not Enrolled
Price
60.00 ZAR
Get Started

Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het.

Die ewige baklei!

Kuikenkonflik, of beter bekend as sibling rivalry, is die tema.  Waarom baklei boeties en sussies? Wat is normaal? Wanneer en hoe moet ons betrokke raak in hulle konflik? Watter vaardighede moet hul leer?

Course Content

Expand All