Hierdie is ‘n klanksnit wat jy kan luister deur middel van ‘streaming‘ sodra ons jou betaling ontvang het.
Hettie gesels oor die emosionele, fisieke en geestelike beskerming van ons kinders. Ouers moet verstaan wat hierdie verantwoordelikheid beteken. Wat is die balans tussen oorbeskerming en weerbaarheid?