Annerie Schreuder
Description
Ek is 'n gekwalifiseerde Maatskaplike werker wat 'n groot passie het vir kinders asook ouerskap. As jong ouer van twee kleuters het ek vinnig agtergekom hoe uitdagend ouerskap kan wees. Ek het 'n diep behoefte ontwikkel om saam met ander ouers op Vader se bors te gaan rus en na Sy hartklop vir ouers te luister. Immergroen ouerskap het soveel diepte, waarde en praktiese riglyne vir vandag se ouers en kan ek nie anders as om dit te wil deel nie.
Qualification
Qualifications/Profession
Social Worker
Contact Information
Send a Message to this Facilitator
Review this facilitator
Login to Write Your ReviewThere are no reviews yet.