Kweek Gesonde Gesag boektoets
Kweek Gesonde Gesag boektoets
Quiz Summary
0 of 11 Questions completed
Questions:
Information
You have already completed the quiz before. Hence you can not start it again.
Quiz is loading…
You must sign in or sign up to start the quiz.
You must first complete the following:
Results
Results
0 of 11 Questions answered correctly
Your time:
Time has elapsed
You have reached 0 of 0 point(s), (0)
Earned Point(s): 0 of 0, (0)
0 Essay(s) Pending (Possible Point(s): 0)
Categories
- KGG 0%
- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
- 6
- 7
- 8
- 9
- 10
- 11
- Current
- Review
- Answered
- Correct
- Incorrect
-
Question 1 of 11
1. Question
Na watter bousteen verwys die volgende?
“In Luke 10:17-20, we read about the authority Jesus gave his disciples to drive out demons and move on Satan’s terrain without getting hurt. In Mark 16:17, Jesus promises all believers the same authority over the spiritual world. We have a new status based on Jesus’ victory over evil – He now calls us kings, priests and prophets.
Parents really neglect this aspect of their authority. We have the authority to drive evil from our homes, to expel wicked influences from our children’s lives, and to lay our hands on our children and bless them with a blessing that will surely cause them to be blessed.” Hettie Brittz
CorrectIncorrect -
Question 2 of 11
2. Question
Identifiseer die regte kombinasie van die ouer se kweekstyl en die gesagsbousteen waaraan sy nou moet werk:
“Mamma het aangedring op ‘n nanny, selfs voor die geboorte, en was vasbeslote om nie borsvoeding te probeer nie. Nou, as baba knieserig is roep sy dadelik die nanny en sy gaan saam winkels toe. Mamma hou van mooi aantrek en dolly vir baba ook behoorlik op.”
CorrectIncorrect -
Question 3 of 11
3. Question
Merk al die stellings wat WAAR is omtrent:
” Stop manipulasie en knip die draadjies…”
CorrectIncorrect -
Question 4 of 11
4. Question
Waar of Vals?
Manipulasie is baie effektief om jou kinders te kry om te doen wat hulle veronderstel is om te doen.
CorrectIncorrect -
Question 5 of 11
5. Question
Waar of Vals?
Ouers moet hul kinders leer dat manipulasie verkeerd is.
CorrectIncorrect -
Question 6 of 11
6. Question
Pas die volgende beskrywings by die gepaste gesagstyl.
Sort elements
- Onkonsekwent
- Oormatige beheer
- Ontoeganklikheid
- Oorbeskerming
-
Snoeisker
-
Saag
-
Handskoen
-
Gieter
CorrectIncorrect -
Question 7 of 11
7. Question
Merk al die moontlike resulate wanneer Saagstyl-ouers tot in die tienerjare nog rigied beheer.
CorrectIncorrect -
Question 8 of 11
8. Question
Hoe om jou handskoene uit te trek…
Merk die stellings wat WAAR is:
CorrectIncorrect -
Question 9 of 11
9. Question
Waar of Vals?
Kinders manipuleer soms om hul behoeftes te vervul.
CorrectIncorrect -
Question 10 of 11
10. Question
Watse bousteen pas die beste by die stelling:
Moenie net fokus op strawwe en belonings wat jou kind gehoorsamer kan maak nie. Vra jouself af wat kan jy doen om jou kind liewer te hê. Glo in die krag van liefde om nie net ‘n kind daarmee toe te vou nie maar ook te vorm. Moet ook nie liefde sien as ‘n teenpool vir dissipline nie. Liefde is die beginpunt, fondasie en hoogste vereiste vir gesag. Voorwaardelike liefde lei tot voorwaardelike respek. Net as ons hulle kan liefhê, ook wanneer hulle verkeerd was, sal hulle ons kan respekteer selfs wanneer die uitoefening van ons gesag nie altyd lekker is nie. Kinders wat nie ‘n liefdevolle verhouding met ouers het nie sal altyd sukkel om met die regte gesindheid gehoorsaam te wees.
CorrectIncorrect -
Question 11 of 11
11. Question
Persoonlike vraag:
Het jy enigiets geleer oor die mites van gesag? Noem 5 redes waarom jy saamstem of verskil van die waarhede oor gesonde gesag.
-
This response will be awarded full points automatically, but it can be reviewed and adjusted after submission.
Grading can be reviewed and adjusted.Grading can be reviewed and adjusted. -