Finale eksamen
Finale eksamen
Quiz Summary
0 of 7 Questions completed
Questions:
Information
You have already completed the quiz before. Hence you can not start it again.
Quiz is loading…
You must sign in or sign up to start the quiz.
You must first complete the following:
Results
Results
0 of 7 Questions answered correctly
Your time:
Time has elapsed
You have reached 0 of 0 point(s), (0)
Earned Point(s): 0 of 0, (0)
0 Essay(s) Pending (Possible Point(s): 0)
Categories
- Finale Vrae 0%
- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
- 6
- 7
- Current
- Review
- Answered
- Correct
- Incorrect
-
Question 1 of 7
1. Question
3 point(s)‘n Denneboomtiener is verslaaf aan dwelms en spandeer nie baie tyd tuis nie. Sy ouers wil graag weer van hul gesag herwin – watter raad kan jy vir hulle gee?
CorrectIncorrect -
Question 2 of 7
2. Question
4 point(s)‘n Denneroos pa met ‘n handskoenstyl en ‘n SierRoos ma met ‘n saagstyl, het ‘n 6-jarige Palmboomdogter. Sy wil nie skool toe gaan nie, want sy wil “by die huis bly om te help met baba-boetie.”
Watter 4 uit die volgende opsies sou jy as raad aanbied?CorrectIncorrect -
Question 3 of 7
3. Question
5 point(s)Watter gedeelte van die kursus het vir jou die meeste betekenis gehad, en waarom?
-
This response will be awarded full points automatically, but it can be reviewed and adjusted after submission.
Grading can be reviewed and adjusted.Grading can be reviewed and adjusted. -
-
Question 4 of 7
4. Question
5 point(s)Watter gedeelte van die kursus maak jou effens senuweeagtig op hierdie stadium?
-
This response will be awarded full points automatically, but it can be reviewed and adjusted after submission.
Grading can be reviewed and adjusted.Grading can be reviewed and adjusted. -
-
Question 5 of 7
5. Question
7 point(s)Ons bied vir ouers baie meer as net goeie raad.
Kyk na die onderstaande en dink daaroor.
Dui aan op ‘n skaal van 1 – 5 wat jy dink jy ook aan ouers kan bied. Waar lê jou sterk punte?
(‘n Punt van 5 wys dat jy baie seker is van jou vermoe, maar as jy vir jouself net 1 of 2 punte gee dan wys dit dat jou sterk punte op ander plekke lê. Jou eie temperament speel natuurlik ‘n rol.)
-
Erkenning
Ondersteuning
Perspektief
Hoop
Verwysings na ander professionele hulp
Vertroosting
Toestemming om te voel wat hul voel
CorrectIncorrect -
-
Question 6 of 7
6. Question
1 point(s)Ouers gaan jou raad vra. Immergroen Fasiliteerders moet egter baie versigtig wees en die volgende vermy:
- Ongevraagde advies
- veroordeling
- stellings wat veralgemeen (“Kinders doen dit altyd!” of “Geen ouer behoort dit ooit te doen nie!”)
- kritiek
- opinies wat as feite oorgedra word
- uiters akademiese feite
- ingewikkelde “oplossings”
- kitsoplossings
Kyk na die lys hierbo en besluit of jy dalk al in die verlede jouself hieraan skuldig gemaak het. Bid daaroor.
CorrectIncorrect -
Question 7 of 7
7. Question
1 point(s)Met watter grootte groep sal jy gemaklik wees om seminare voor aan te bied?
-
This response will be awarded full points automatically, but it can be reviewed and adjusted after submission.
Grading can be reviewed and adjusted.Grading can be reviewed and adjusted. -